Die jaar 1378 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 78ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 18 April – Pous Urbanus VI volg Pous Gregorius XI op as hoof van die Rooms-Katolieke Kerk. 9 Augustus – Die Franse kardinale publiseer hulle griewe teen Pous Urbanus VI. 20 September – Teenpous Clemens VII word verkies en die Westerse Skisma begin.
Geboortes 31 Desember – Alonso de Borja (later Pous Callixtus III), die 209de pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1458).
Sterftes 27 Maart – Pous Gregorius XI, die 201ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1329).
Kategorie:14de eeu