Conophytum turrigerum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1106 km² en daar is tussen agt en tien subpopulasies. Die plant is gesog onder die onwettige plantversamelaars en is hoog in aanvraag in Asië.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

turrigerum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika