Afsjin Rattansi (* 1968) is 'n Britse uitsaaier, joernalis en skrywer wat die program Going Underground aanbied op RT. Hy was ook werksaam by die BBC, Channel 4, Al Jazeera, Press TV en Bloomberg. Hy was ook die sakeredakteur van die Dubai Business-kanaal. Hy was die eerste Engels-vervaardiger by Katar se Al Jazeera-televisienetwerk. Hy skryf ook artikels vir CounterPunch en het bydraes gemaak tot wetenskaplike joernaaltydskrifte soos die Critical Quarterly Sy werk het verskyn in die Penguin Books-bundel, Brought to Book en sy tetralogie, "The Dream of the Decade", is in 2005 uitgegee.

Filmografie Televisie Today program (BBC Radio 4) 2002–2003Press TV News 2007–2008Rattansi & Ridley 2008–2010Alternate Reality 2011 Double Standards 2011–2013 Going Underground (RT) 2013–tans

Dokumentêre Jaar Dokumentêr2012 Eritrea: A Nation In Isolation

Boeke The Dream of the Decade: the London Novels (Londen: BookSurge, 2006)

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense