Conophytum francoiseae is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap naby Vyftienmyl aan die Weskus voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 4 km² en word deur onwettige plantversamelaars bedreig.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

francoiseae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika