Conophytum smorenskaduense is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 1 km² en daar is slegs een populasie wat bedreig word deur vertrapping deur vee. Die eienaar van die plaas waarop die plante voorkom is bewus van hulle.
Subspesies Die plant het twee subspesies: Conophytum smorenskaduense subsp. hermarium S.A.Hammer Conophytum smorenskaduense subsp. smorenskaduense
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
smorenskaduense Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika