Boezan (Russies: Бузан) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die gelyknamige Boezan Plaaslike Munisipaliteit waarvan die setel Nowoöeroesofka is, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta. Die dorpie se naam kom van die nabygeleë Boezanrivier.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Boezan 1 033 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 595 57,6% Kasakke 220 21,3% Nogais 62 6% Tartare 62 6% Dargine 21 2% Koemikke 14 1,4% Ander groepe 37 3,6% Onbekend 22 2,1% Totaal 1 033 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast