Asuriet is 'n mineraal met algemene samestelling .
Dit is 'n belangrike koper-erts.
Kristalstruktuur Asuriet kristalliseer in 'n monokliniese struktuur wat die argetipe van die G7-strukture van die strukturbericht-klassifikasie is.
Kleurstof Asuriet is baie as kleurstof in kunswerke aangewend. Asurietblou (bekend as shi qin, 石青) was een van die belangrikste kleure tydens die Qing-dinastie (1636-1912). Dit is bv. gebruik vir die keiser se seremoniële kleed. wat hy gedra het vir die offerseremonies in die Tempel van die Hemel. Dit geld bv. ook vir fresko's uit die Renaissance
Die stof kan afhankelik van die chemiese omstandighede in groen malagiet , groen atakamiet of paratakamiet (albei basiese chloriede) of swart kovelliet () of swart tenoriet (, koper(II)oksied) omgesit word.
Verwysings