Staavia glutinosa is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Bruniaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant kom voor in die Tafelberg- Nasionale Park in vyf subpopulasies, het 'n voorkomsgebied van slegs 70 km² en word as seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

glutinosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika