Staavia verticillata is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Bruniaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant kom tussen Bainskloof en Du Toit's Kloof voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 69 km² en daar is drie subpopulasies maar word bedreig deur te veel brande en indringerplante.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

verticillata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika