duimnael|links|upright|Emmerson Mnangagwa, die partyleier en die huidige president van Zimbabwe Die Zimbabwe African National Union – Patriotic Front (ZANU–PF) is sedert 1980 die regerende party van Zimbabwe. Dit word tans deur Emmerson Mnangagwa gelei, die huidige president van Zimbabwe. Die party is vir baie jare deur wyle Robert Mugabe gelei.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Politieke partye in Zimbabwe