Die pondojakkalskoffie (Empogona africana) is 'n boom wat deel is van die Rubiaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap in Suid-Afrika.
Die boom se FSA-nommer is 698.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
africana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika