Kigali 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|border Land  Provinsie Kigali Koördinate  Stigting 1907 Oppervlakte:    - Totaal 730 vk km  Hoogte bo seevlak 1 567 m Bevolking:    - Totaal (2012) 1 132 686  - Bevolkingsdigtheid 1 165,8/vk km Tydsone UTC +2 Burgemeester Fidele Ndayisaba Amptelike webwerf kigalicity.gov.rw

duimnael|links|Hotel Des Mille Collinnes Kigali is die hoofstad van Rwanda en die "ekonomiese enjin" van die land. Die stad het 'n bevolking van 1 132 686 in 2012 gehad met 'n oppervlakte van 730 km².

Kigali is op 'n aantal heuwels gebou en in 1907 in die destydse Duits-Oos-Afrika gestig, maar het eers met Rwanda se onafhanklikheid in 1962 dié land se hoofstad geword. Die burgemeester is Samuel Dusengiyumva.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Rwanda