Carte blanche of Carte Blanche kan na een van die volgende verwys:
'n Blanko tjek — 'n tjek waarvan die bedrag nie ingevul is nie, en die ontvanger van die tjek dus enige bedrag kan invul. Om carte clanche te gee, is om aan iemand vryheid te gee om te doen wat hy wil. 'n Aktualiteitsprogram op M-Net.