duimnael|regs|300px|Portret van Croesus.

Croesus (595 v.C – c. 546 v.C.) was die koning van Lidië in Klein-Asië, 'n klein koninkryk wat tydens die Ystertydperk in 'n deeltjie van die hedendaagse Turkye bestaan het. Hy was beroemd vir sy rykdom. Die uitdrukking “so ryk soos Croesus” word soms gebruik om uiters welgestelde mense te beskryf.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 596 v.C. Kategorie:Geskiedenis van Turkye Kategorie:Konings Kategorie:Sterftes in 546 v.C.