Razino (Russies: Разино) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Tswetnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Razino 29 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 23 79,3% Kasakke 6 20,7% Totaal 29 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast