Tswetnoje (Russies: Цветное) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Tswetnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "kleurvol".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Tswetnoje 1 109 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 731 65,9% Kasakke 359 32,4% Tartare 11 1% Tabasarane 3 0,3% Onbekend 5 0,5% Totaal 1 109 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast