Toemak (Russies: Тумак) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Toemak Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Toemak 2 530 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 1 652 65,3% Russe 819 32,4% Tartare 23 0,9% Russe 14 1,7% Ander groepe 36 1,4% Totaal 2 530 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast