Winogradnoje (Russies: Виноградное) is 'n dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Winogradnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Achnoed, insluit. Dit lê 15 kilometer noordoos van die rajon se setel, Gorodowikofsk, naby die grens met Rostof-oblast.

Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "druif".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Wingoradnoje 2 200 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 1 036 47,1% Turke 742 33,7% Kalmikiërs 183 8,3% Duitsers 76 3,5% Oekraïners 36 1,6% Ander groepe 86 3,9% Onbekend 41 1,9% Totaal 2 200 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië