Razezd Dwa of Razezd 2 (Russies: Разъезд 2) is 'n klein spoorwegdorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Astrachanski Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Razezd Dwa 138 inwoners gehad. Etniese Tsjetsjniërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Tsjetsjniërs 103 74,6% Kasakke 14 10,1% Ander groepe 21 15,2% Totaal 138 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast