Boeroeni (Russies: Буруны) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Astrachanski Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf kleiner nedersettings insluit. Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord vir "reg".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Boeroeni 2 150 inwoners gehad. Etniese Kasakke, Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 829 38,6%Russe 426 20,8%Kalmikiërs 397 18,5%Dargine 317 14,7%Tartare 105 4,9%Ander groepe 76 3,5%Totaal2 150100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast