Rozental (Russies: Розенталь) is 'n dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Rozental Plaaslike Munisipaliteit en lê 10 kilometer suidoos van die rajon se setel, Gorodowikofsk.

Die dorpie is in die 1920's gestig deur Duitse setlaars uit Oeljanofskoje (destyds Nem-Chaginka).

Demografie Volgens Sensus 2010 het Rozental 584 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 369 63,2% Kalmikiërs 119 20,4% Duitsers 45 7,7% Armene 21 3,6% Ander groepe 30 5,1% Totaal 584 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië