Peredowoi (Russies: Передовой) is 'n dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Lazarefski Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit, en lê 14 kilometer suidwes van die rajon se setel, Gorodowikofsk.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Peredowoi 223 inwoners gehad. Etniese Turke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Mechestiese Turke 142 63,7% Russe 49 22% Roma 17 7,6% Kalmikiërs 9 4% Onbekend 6 2,7% Totaal 223 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië