Kettsjeneri-rajon (Russies: Кетченеровский район, Kalmikies: Көтчнрә район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die noordelike deel van die republiek en grens aan Rostof-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Kettsjeneri.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Kettsjeneri-rajon 10 622 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs en Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.
Etniese groepSensus 2010 Persentasie Kalmikiërs 9 324 87,8% Russe 875 8,4% Tsjetsjniërs 105 1% Dargine 101 1% Kasakke 69 0,7% Ander groepe 148 1,4% Totaal 10 622 100%
Verwysings
Kategorie:Kalmikië