Wisjka (Russies: Вышка) is 'n klein dorpie in Liman-rajon van Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Liman Stedelike Munisipaliteit behoort. Dit lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta naby die grens met Kalmikië, 'n ader federale deelgebied van Rusland.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Wisjka 192 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 184 95,8% Oekraïners 5 2,6% Aware 3 1,6% Totaal 192 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast