Die Hlangeni is 'n niestandhoudende spruit in die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Dit vloei wes van die Letaba-Satarapad (naby die Olifantsbrug) en mond noordwaarts uit in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.
Eksterne skakel Google-kaart van die Hlangeni se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Krugerwildtuin