Die Goukamma-natuurreservaat is 'n natuurreservaat in die Wes-Kaap. Dit is geleë op die Tuinroete, suid van die N2-nasionale pad tussen Sedgefield en Knysna.

Flora Die reservaat bevat digte kuswoud. Insluitend: Witmelkhout Outeniekwageelhout Kershout

Fauna Blouaap Tragelaphus sylvaticus Bosvark Ystervark Muishond Ratel Grysbok

Voëls Daar is meer as 220 voëlspesies in die reservaat. Dit sluit in:

Visarend Afrikaanse vleivalk Knysnaloerie Visvangers Swarttobie

Geskiedenis Dit is in 1990 as 'n mariene beskermde gebied verklaar.

Die reservaat is in 2017 erg deur veldbrande geraak en was tot middel 2018 gesluit.

Lees ook Groenvlei

Verwysings

Kategorie:Natuurreservate in die Wes-Kaap