Kirofski (Russies: Кировский) is 'n dorp in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Kirofski Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Kirofski 2 249 inwoners gehad. Etniese Russe en Kasakke vorm die meerderheid van die dorp se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast