Kamiziak-rajon (Russies: Камызякский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die Wolga-rivierdelta in die suidelike deel van die oblast. Die rajon se setel is die gelyknamige stad Kamiziak.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Kamiziak-rajon 48 647 inwoners gehad. Etniese Russe en Kasakke vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.

Etniese groepSensus 2010 Persentasie Russe 28 545 58,7% Kasakke 15 104 31,1% Tartare 904 1,9% Ander groepe 1 678 3,5% Onbekend 2 416 5% Totaal 48 647 100%

Verwysings

Kategorie:Astrachan-oblast