Die gouetrewwa (Satyrium bicorne) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie.
Van die bobbejane van die Kaapse Skiereiland is bekend dat hulle hierdie plant se ondergrondse stoororgane vreet.
Verspreiding Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika bicorne