Die soettrewwa (Satyrium odorum) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Dit staan ook bekend as die ruiktrewwa.

Van die bobbejane van die Kaapse Skiereiland is bekend dat hulle hierdie plant se ondergrondse stoororgane vreet.

Verspreiding Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika odorum