Tsjkalofski (Russies: Чкаловский) is 'n dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Tsjkalofski Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie kleiner nedersetting, Dasjman, Ewdkik en Saracha, insluit. Dit lê 27 kilometer suidoos van die rajon se setel, Kettsjeneri.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Tsjkalofski 673 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 655 89,6% Kasakke 9 1,3% Koreane 3 0,4% Russe 3 0,4% Tartare 3 0,4% Totaal ''673' | style="text-align:center" |100%'''

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië