duimnael|Kenteken van die Paralimpiese Spele.
'n Nasionale Paralimpiese Komitee (NPK) is 'n organisasie wat die belange van individuele lande in die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) behartig. Die "Paralimpiese Beweging" in die betrokke land verteenwoordig, en stel die span wat aan die Paralimpiese Spele gaan deelneem saam. Daar is tans 161 NPK lede.
Suid-Afrika se NPK is die Suid-Afrikaanse Sportvereniging vir Liggaamlik Gestremdes (SASVLG).
Sien ook Internasionale Paralimpiese Komitee Internasionale Olimpiese Komitee Nasionale Olimpiese Komitee
Eksterne skakels SASVLG se webwerf Webwerf van die Internasionale Paralimpiese Komitee
Kategorie:Paralimpiese Spele