Potsdam is (of was) die naam van 'n aantal stede en dorpe:
Potsdam, die administratiewe hoofstad van die Duitse deelstaat Brandenburg Potsdam, Oos-Kaap, 'n dorp in die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit (provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika) Potsdam (New York), 'n stad in die Amerikaanse deelstaat New York Potsdam (Papoea-Nieu-Guinee), 'n dorp aan die kus van die provinsie Madang in Papoea-Nieu-Guinee Stuart (Florida), in die tydperk tussen 1893 en 1895