Om nie met die aktrise Madonna verwar te word nie.
Madona (Duits: Madohn) is 'n stad in die ooste van Letland. Die plek is in 1926 tot 'n stad verklaar en ressorteer onder die gelyknamige munisipaliteit, Madonas novads. Die hoogste berg van Letland, die Gaiziņkalns, is nabygeleë.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Letland