SG Bad Breisig is 'n sportklub uit Bad Breisig in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook afdelings vir pluimbal, jujitsu, skubaduik, atletiek en gimnastiek.

Die klub het op 1 Julie 1988 ontstaan met die samesmelting van die klubs Sportfreunde Germania Oberbreisig en Sportverein Niederbreisig. Die klub se grootste prestasie was om die Oberliga Suidwes te haal in 2008.

Onlangse ligaposisionering 1998-99 (VI) Landesliga Rynland-Noord 5de 1999-00 (VI) Landesliga Rynland-Noord 13de 2000-01 (VI) Landesliga Rynland-Noord 9de 2001-02 (VI) Landesliga Rynland-Noord 2002-03 (VI) Landesliga Rynland-Noord 7de 2003-04 (VI) Bezirksliga Rynland-Sentraal 1ste 2004-05 (V) Verbandsliga Rynland 16de 2005-06 (V) Verbandsliga Rynland 7de 2006-07 (V) Verbandsliga Rynland 2de 2007-08 (V) Verbandsliga Rynland 2de 2008-09 (V) Oberliga Suidwes

Eksterne skakels Amptelike klubwerf

Oberliga Suidwes 2008/09-seisoen SG Bad Breisig - SV Roßbach/Wied - SG 06 Betzdorf - SV Elversberg II - SC Hauenstein - SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken - Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - SV Mettlach - SV Niederauerbach - SpVgg EGC Wirges - Alemannia Waldalgesheim

Bad Breisig