Tinaki Ftorije of Tinaki 2-je (Russies: Тинаки 2-е) is 'n dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Rasswet Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie nedersettings insluit. Dit lê op die regteroewer van die Wolgarivier en grens aan die oblast se hoofstad, Astrachan.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Tinaki Ftorije 464 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 252 54,3% Kasakke 145 31,3% Tartare 38 8,2% Armene 12 2,6% Azerbeidjanners 7 1,5% Turke 6 1,3% Oekraïners 4 0,9% Totaal 464 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast