FSV Bentwisch is 'n sportklub uit Bentwisch in die deelstaat Mecklenburg-Voorpommere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer pluimbal, ritmiese gimnastiek, tennis en vlugbal. Die klub is op 21 Desember 1966 gestig en was aanvanklik 'n suiwer sokkerklub.

Onlangse ligaposisionering 2003-04 (VI) Landesliga M-V-Wes 1ste 2004-05 (V) Verbandsliga M-V 4de 2005-06 (V) Verbandsliga M-V 4de 2006-07 (V) Verbandsliga M-V 4de 2007-08 (V) Verbandsliga M-V 1ste 2008-09 (V) Oberliga NOVF-Noord

Eksterne skakels • Amptelike klubwerf

Oberliga Noordoos-Noord 2008/09-seisoen Berlin AK 07 | BFC Dynamo | FSV Bentwisch | BFC Preussen | Lichterfelder FC | Spandauer SV | Tennis Borussia Berlyn | Reinickendorfer Füchse | Brandenburger SC Suid 05 | Greifswalder SV 04 | Ludwigsfelder FC | TSG Neustrelitz | Germania Schöneiche | SV Falkensee-Finkenkrug | Torgelower SV Greif | FSV Optik Rathenow

Bentwisch