Ahmed Hachani (gebore 11 Julie 1957) is 'n Tunisiese politikus. Sedert 2 Augustus 2023 dien hy as die Premier van Tunisië.
Vroeë lewe Hachani is op 11 Julie 1957 gebore.https://www.lemonde.fr/afrique/article/2023/08/02/en-tunisie-ahmed-hachani-remplace-najla-bouden-a-la-tete-du-gouvernement_6184242_3212.html Hachani het van die regsfakulteit van die Universiteit van Tunis gegradueer. Daarna het hy by die Sentrale Bank van Tunisië gewerk..
Politieke loopbaan Op 1 Augustus 2023 is Hachani deur president Kais Saied aangestel om die land se nuwe regering te vorm. Hy het Najla Bouden vervang wat op dieselfde dag ontslaan is. Op 7 Augustus 2024 is Ahmed Hachani uit sy pos as regeringshoof ontslaan, hy is vervang deur die Minister van Maatskaplike Sake Kamel Madouri.
Verwysings
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1957