Narimanof-rajon (Russies: Наримановский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die weestelike deel van die streek en grens aan die Republiek van Kalmikië, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die gelyknamige stad Narimanof.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Narimanof-rajon 45 457 inwoners gehad. Etniese Russe, Kasakke en Tartare vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.
Etniese groepSensus 2010 Persentasie Russe 18 729 41,2% Kasakke 10 285 22,6% Tartare 10 165 22,2% Roma 933 2,1% Dargine 917 2% Turke 736 1,6% Kalmikiërs 714 1,6% Tsjetsjniërs 600 1,3% Ander groepe 2 023 4,5% Onbekend 455 1% Totaal 45 457 100%
Verwysings
Kategorie:Astrachan-oblast