Xanthocercis is 'n genus van plante in die Fabaceae familie. Die genus omvat drie spesies en is inheems in Afrika en Madagaskar.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:23823-1

Spesies Xanthocercis madagascariensis Baill. Xanthocercis rabiensis Maesen Xanthocercis zambesiaca (Baker) Dumaz-le-Grand

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings