Korowje (Russies: Коровье) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Altinzjar Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "koei".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Korowje 157 inwoners gehad, van wie almal etniese Kasakke was.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast