Sjagano-Kondakofka (Russies: Шагано-Кондаковка) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Kozlowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Sjagano-Kondakofka 313 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 297 94,9%Russe 13 4,2%Onbekend 3 1%Totaal313100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast