Tsjorni Boegor (Russies: Чёрный Бугор) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Bolsjoi Mogoi Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die letterlike betekenis van die dorpie se Russiese naam is "swart heuwel".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Tsjorni Boegor 20 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast