Jegin-Aoel (Russies: Егин-Аул) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Altinzjar Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

In die Sowjetera was die dorpie se amptelike Russiese naam "Jagin-Aoel". Die ortografie van die naam is in 2000 na "Jegin-Aoel" verander om die inheemse Kasakse uitspraak beter te weerspieël.

Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 185 inwoners op Jegin-Aoel. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast