Koelpa (Russies: Кульпа) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Birjoekofka Plaaslike Munisipaliteit van Priwolzjski-rajon behoort en op die grens met Wolodarski-rajon se dorpie Achterek lê. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 was daar 153 inwoners op Koelpa. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 126 82,3%Russe 17 11,1%Tartare 10 6,5%Totaal153100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast