Karagali (Russies: Карагали) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die gelyknamige plaaslike muinisipaliteit. Die dorpie se Russiese naam kom van die Tartaarse woord каргалык (kargalik), waarvan die letterlike betekenis "'n plek met baie kraaie" is.
Demografie Volgens Sensus 2021 was daar 3 064 inwoners op Karagali. Etniese Tartare en Nogais vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast