Russenorsk is 'n uitgestorwe Germaans-Slawiese pidgintaal. Dit is in die 18de en 19de eeu deur Russiese handelaars en Noorse vissers in die Noordpoolgebied gepraat. As 'n "beperkte pidgin" was Russenorsk nie die moedertaal van enige bevolkingsgroep nie; dit is slegs tydens oorgrenshandel en samewerking gebruik.

Voorbeelde Moja på tvoja.Ek praat in jou taal. Kak sprek? Moja njet forsto.Waarvan praat jy? Ek verstaan nie. å råbbåtewerk klebabrood Ju sprek på moja kantor kom.Jy het gesê jy sal na my kantoor toe kom. Tvoja fisk kopom?Sal jy vis koop?Saika kopom i på Arkangelsk på gaf spaseromEk sal pollack koop en ons sal in Archangelsk swem. Kak pris? Mangeli kosta?Wat is die prys? Hoeveel kos dit? Eta grot dyr. Værsegod, på minder prodaj!Dit is baie duur. Verlaag asseblief die prys!

Verwysings

Kategorie:Tale van Noorweë Kategorie:Tale van Rusland Kategorie:Noorsgebaseerde pidgin- of kreooltale Kategorie:Russiesgebaseerde pidgin- of kreooltale