Chrysocoma acicularis is 'n meerjarige struik wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Dit kom voor in die Witberg naby Matjiesfontein in die Tankwa Karoo. Die plant is laas in 1948 gesien maar word nie as uitgestorwe beskou nie, eerder as seldsaam. Veldwerk is nodig om die status van die plant te bevestig.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Chrysocoma Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika