Chrysocoma puberula is 'n meerjarige struik wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika. Die plant kom suid van Rosh Pinah tot in die Richtersveld in die Noord-Kaap voor en vorm deel van die Sukkulente Karoo.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Chrysocoma Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika