Bashew is 'n Suid-Afrikaanse van. Dit kom van die Jiddisje van Shabashewitz wat deur die Litause Joodse broers Mordecai en Tsvi verkort is nadat hulle na die Kaapkolonie geëmigreer het. Noemenswaardige mense met die van sluit die volgende in:

Marx Bashew (1876–1949), Suid-Afrikaanse ondernemer. Roelna Louw Bashew, Suid-Afrikaanse beeldhouer, regisseur en draaiboekskrywer.

Kategorie:Vanne